Ons is baie opgewonde oor Kleuterzone Ravenswood, hou ons webtuiste dop vir foto’s en ander inligting wat binnekort gelaai word. Om ‘n opedag by te woon, skakel gerus vir Rensche by 0748868719.
KleuterZone Hennopspark
Kleuterzone Hennopspark open eersdaags. Stuur gerus ‘n e-pos na rensche@kleuterzonegroep.co.za om op die waglys vir inskrywings geplaas te word.