Kleuterzone Upington is tans in wording en maak binnekort sy deure oop. Ouers kan reeds nou hul opedag toere bespreek. Skakel ons gerus by 082 218 6967 en ons plaas jou naam op die waglys.
Kleuterzone Kimberley maak eersdaags sy deure oop, ouers kan binnekort hul toere deur die skool bespreek. Meer inligting volg binnekort. Jy kan intussen vir ons jou naam en van stuur na gauteng@kleuterzonegroep.co.za of skakel ons gerus by 082 218 6967 om op die waglys geplaas te word.