Ouer terugvoering is vir ons belangrik, want komplimente word waardeer en daar is altyd ruimte vir verbetering.

Stuur vir ons 'n briefie van wat u as ouer op die hart het. ñ Kompliment, voorstel of selfs ñ klag en ons maak werk daarvan.